Doelstelling van die BWAV
- Om die Versameling, bestudering, restourasie, bewaring en wettige gebruik van alle wapens en ammunisie en verbandhoudende artikels te bevorder.
- Om inligting en kennis tussen lede onderling en tussen verenigings en organisasies met soortgelyke doelstellings uit te ruil.
- Om die veilige hantering en besit van wapens te bevorder en om suiwer wapen etiket daar te stel.
- Om wettige wapen sport en etiese jag te bevorder.
- Om ‘n gesonde kennis van alle relevante wapen- en jagwette te bevorder.
- Om lede aan te moedig om aansoek te doen as versamelaars van Wapens, Ammunisie, en as Toegewyde Jagters.
